MALEDIVE – Dit is onwettig om in die Maledive Bybels in die land se moedertaal (Dhivehi) te druk of in te voer. Bid dat God dit vir ons Christenfamilie moontlik sal maak om toegang tot God se Woord te verkry. Op die oomblik is slegs 25 boeke van die Bybel in Dhivehi vertaal.
Prayer Points