skip to Main Content

30 Des 2017

Volgens ʼn verslag wat in Junie gepubliseer is, het die Eritrese regering nog niks gedoen om menseregteskending stop te sit nie. Christene word grootliks geteiken, en die meeste word nie volgens regsvoorskrifte hanteer nie. Bid vir God se oorvloedige genade vir opgesluite Christene en hul families.

Back To Top
Soek