‘Akhmad’, ʼn Gelowige vanuit ʼn Moslemagtergrond, is beboet omdat hy sy persoonlike Bybel by die huis gelees het, alhoewel dit toegelaat word deur die Turkmeense wet. Bid vir Turkmeense Christene – vir vryheid om hul geloof te beoefen en dat die polisie hulle nie ongeregtelik sal onderdruk nie.
Prayer Points