Moslem-families, vriende en dorpenaars oefen veral druk uit op bekeerlinge, terwyl die regering ook talle beperkings plaas op die funksionering van Christelike kerke. Bid dat die Kerk in Turkmenistan ondanks dié struikelblokke sal groei.
Prayer Points