Bid vir Christene in Tunisië wat vervolg word. Baie van hulle verloor hoop en vind dit moeilik om steeds ʼn Christelike lewe te lei in ʼn baie streng Moslemsamelewing. Bid dat hulle sal weet dat God altyd by hulle is.
Prayer Points