Skip to content

3 September 2019

Tran* (18), sy vrou Chau* (16) en hul baba is verban deur hul familie en dorpie oor hul Christelike geloof. Hulle woon nou in ʼn tydelike tent in ʼn bos. Bid dat die Here in al hul behoeftes sal voorsien.

Back To Top
Soek