Skip to content

3 Mei 2023

Iran – Iraniërs is al vir baie maande aan onrus blootgestel. Betogings duur voort ondanks die risiko van arrestasie, marteling en selfs teregstelling. Bid dat God diegene
sal vertroos wat geliefdes tydens dié ontwrigting verloor het.

Back To Top
Soek