Kameroen – Die Boko Haram-opstand in noordelike Kameroen het na bewering soveel as 237,000 mense ontwortel. Bid dat die Here vir die oorlewendes van hierdie opstand sal voorsien. Bid vir ʼn herstel van sekuriteit sodat die ontwortelde mense weer tot ʼn mate gewone lewens kan lei.
Prayer Points