skip to Main Content

3 January 2022

Ons wêreld – Regoor die wêreld staar mense baie uitdagings in die gesig – van oorlog tot misdaad en armoede. Baie leef met onsekerheid en het geen hoop vir die toekoms nie. Bid dat terwyl baie mense om hulp roep, God hulle sal hoor en hul gebede volgens Sy wil sal beantwoord en dat baie sekerheid en hoop in Hom sal vind.

Back To Top
Soek