Skip to content

3 December 2020

Niger – Marie en haar man, Hamidou, deel dapper die Evangelie met ongelowiges, en versorg bekeerlinge wat druk ervaar om terug te keer na Islam. Bid vir wysheid terwyl hulle voortdurend nuwe gelowiges dissipel, en vir die Here se voorsiening vir hulle.

Back To Top
Soek