Skip to content

3 December 2019

ʼn Onderwyser het ons vertel, “Meeste van die Christenleerlinge in Oos-Maleisië weet nie wat ʼn Christelike lewe is nie. Hulle het nog nooit die Bybel gelees nie, selfs al is hulle in ʼn Christelike familie gebore.” Bid vir meer toegewyde en goddelike Christenonderwysers om hierdie jongmense te help om hul kennis van God te verdiep.

Back To Top
Soek