Asië – Volgens die webtuiste Asia Society is Asië die tuiste van 65% van die wêreld se Moslems. Bid dat terwyl baie van hierdie Moslems gedurende Ramadan vas, die saad van die Evangelie in hulle lewens geplant sal word.
Prayer Points