Skip to content

29 Oktober 2022

Bid vir jong Christene wat weens hul geloof sukkel om werk te kry. Baie is vaardig, maar word dikwels weens hul geloof werk geweier. Bid dat hulle nie moedeloos sal raak nie en dat die Here deure vir hulle sal oopmaak.

Back To Top
Soek