Skip to content

29 October 2020

Suid Filippyne – Ons het in Augustus twee opleidingsessies met pastore, sendelinge en gelowiges gehou om hulle te bemoedig en te bemagtig, omdat hulle met Moslemstamme in die Filippyne werk. Bid dat alles wat hulle geleer het ʼn seën vir diegene rondom hulle sal wees terwyl hulle bedien.

Back To Top
Soek