Skip to content

29 October 2019

Hou asseblief aan bid vir Pastoor Bahrom – vir geestelike groei afgesien van sy gevangenskap, asook vir sy emosionele en fisieke gesondheid. Bid ook vir sy vrou en kinders om te volhard terwyl hy vir nog ʼn paar maande in die tronk is.

Back To Top
Soek