Skip to content

29 November 2022

Sri Lanka Bid vir pastoor Charles*, wat deur ʼn bende aangerand is omdat hy ʼn versoek geweier het om ander musiek as lofsange by ʼn familietroue te speel. Bid vir genesing en vertroosting vir sy familie en dat die aanvallers voor die gereg gebring sal word.

Back To Top
Soek