Skip to content

29 Mei 2023

Noord-Korea – Dankie dat jy vir ons radiobediening bid en dit ondersteun – dit kon selfs tydens die
streng inperking uitsaai. Bid vir beskerming vir Noord-Koreaanse gelowiges wat in die geheim na die radioprogram luister en dat God se Woord só versprei sal word.

Back To Top
Soek