Skip to content

29 May 2020

Cao het agtergekom dat tieners beïnvloed word deur die geloof en volharding van hul ouers, wat uiters baie moeite moet doen om ander gelowiges te ontmoet vir lofprysing. Bid dat daar ʼn groot herlewing onder die Chinese jeug sal plaasvind as gevolg van die huidige beproewings.

Back To Top
Soek