Skip to content

29 Maart 2025

  • Corrin Durrheim

INDIË – In Noord-Indië is daar elke maand meer as honderd vervolgingsvoorvalle. Gevolglik word dit al moeiliker om ons opleidingsessies aan te bied. Bid asseblief vir ons personeel se veiligheid en vir deursettingsvermoë.

Back To Top
Soek