Skip to content

29 Maart 2023

Palestynse Gebiede – Talle Palestyne, insluitende Palestynse Christene, verloor hoop weens die politieke en ekonomiese situasie in dié land. Bid dat kerke steeds die plekke sal wees waar mense hoop vind.

Back To Top
Soek