Skip to content

29 Junie 2023

Geopende Deure-vennote en -werkers – Bid vir Geopende Deure-vennote en -werkers in Afrika suid van die Sahara terwyl hulle as God se hande en voete optree wanneer vervolging toeslaan. Bid vir wysheid en beskerming wanneer hulle met vervolgde gelowiges vergader.

Back To Top
Soek