Dank die Here dat Hy Charity se geloof onderhou deur die trauma van Boko Haram se aanval op haar dorp. Dank Hom vir Sy voorsiening in haar en haar familie se lewens, en bid dat hulle sal voortgaan om sy versorging in hul lewens raak te sien.
Prayer Points