Skip to content

29 July 2020

Kameroen – Toe Abdul (in sy vyftigs) ʼn Christen geword het, het hy baie uitdagings ervaar. Geopende Deure het hom gehelp om ʼn besigheid te begin, wat hy gebruik om Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond ʼn ambag leer en te dissipel. Bid vir die Here se volgehoue seën oor Abdul en sy onderneming.

Back To Top
Soek