Skip to content

29 Julie 2022

Comore Die wetgewing bepaal dat Islam die staatsgeloof is en dit beïnvloed elke aspek van die lewe. Daarom verduur Christene diskriminasie en marginalisering van beide die samelewing en hul families. Bid dat die klein Christelike gemeenskap afgesien hiervan sal bly groei.

Back To Top
Soek