skip to Main Content

29 Julie 2021

Voormalige vegters wat Christene geword het, ervaar sterk druk van die onwettige groepe wat hulle verlaat het. Bid vir hul beskerming teen hierdie groepe, en dat hulle in hul geloof sal groei en wysheid sal hê om na diegene in hierdie onwettige groepe uit te reik.

Back To Top
Soek