Prys die Here vir Ahmed* en sy vrou Meriam*. Ahmed is nou al vir ʼn paar jaar ʼn gelowige, KIRGISTAN vervolg ERITREA vervolg en sy vrou het onlangs tot geloof gekom. Hulle ervaar druk in hul dorpie. Bid dat hulle sterk sal bly en ʼn lig vir die ander dorpsmense sal wees. (*Nie hul regte name nie)
Prayer Points