skip to Main Content

29 Des 2017

In Indonesië, styg die gevalle van kerke wat geforseer word om toe te maak omdat hulle nie ʼn boupermit het nie, maar aansoeke vir ʼn boupermit word geweier. Bid vir wysheid vir kerkleiers terwyl hulleveg vir hulle godsdienstige regte en vir die regering  om regverdig op te tree teenoor geloofsgroepe wat in die minderheid is, soos Christene.

Back To Top
Soek