Broenei – Self voor Sjaria-wetgewing (Islamitiese wette) in die land geïmplementeer is, was dit reeds moeilik om ʼn Bybel te bekom, veral in plaaslike inheemse tale. Inheemse gelowiges hunker na hul eie Bybels in hulle moedertaal. Bid dat God deure sal oopmaak vir Sy kinders om dit in die hande te kry
Prayer Points