Skip to content

29 December 2018

Ma*(nie haar regte naam nie), ʼn Gelowige vanuit ʼn Boeddhistiese Agtergrond, ervaar konstante vervolging van haar familie en gemeenskap. Sy word blameer vir enige teëspoed wat die dorpie ervaar. Sy voel alleen en asof sy misverstaan word. Bid dat God haar met ander gelowiges in aanraking sal bring en dat sy Sy bemoediging sal ervaar.

Back To Top
Soek