Nag van Krag – Dit word as die heiligste nag vir Moslems beskou, aangesien hulle glo dit is wanneer die engel Gabriel die eerste verse van die Koran aan Profeet Mohammed geopenbaar het en dat enigiets wat op hierdie nag gedoen word, tot baie seëninge sal lei. Bid dat hulle vannag vir Jesus, die bron van alle krag, sal ontmoet.
Prayer Points