Skip to content

28 September 2020

ʼn Intensiewe oorlog tussen regeringstroepe en die Arakanweermag in die Rakine-staat hou al sedert die begin van die jaar aan. Mense in die konfliksone, insluitende Christene, leef in vrees. Bid vir God se beskerming oor Christene in hierdie gebied.

Back To Top
Soek