Skip to content

28 November 2022

Prys God vir die lewe van pastoor Fernando Tambunan*, wat God se volk in Indonesië getrou dien. Vroeër vanjaar is hy gewond, waarskynlik weens sy evangelisering. Bid dat God hom volkome sal genees en dat geregtigheid sal seëvier.

Back To Top
Soek