Skip to content

28 Junie 2022

Burkina Faso Dank God vir die geleentheid wat ons span gehad het om Salamata te ontmoet, wie se kerk deur jihadiste aangeval is, en dat sy steeds aanhou om God se versorging raak te sien. Bid dat sy sal aanhou om die Here se hand in haar lewe te sien te midde van baie uitdagings.

Back To Top
Soek