Skip to content

28 July 2019

Dit is ʼn lang tyd sedert Irakiërs ʼn tyd van rus en vrede kon geniet. Terwyl herbouing in die land begin het, bid dat gelowiges hoop en moed sal vind om in die land te bly en ʼn lig vir Christus in hul gemeenskappe te wees.

Back To Top
Soek