Bid dat kinders wat gereeld aanlynSondagskool bywoon in hul geloof sal groei. Bid ook dat God al die Sondagskoolonderwysers en vrywilligers wat elke week die kinders help om God se Woord te leer, sal seën en vir hulle sal voorsien.
Prayer Points