Oor die afgelope jare, gedurende oorloë, geweld en uiterste ellende, was daar Irakese wat na die Here gedraai het. Prys God hiervoor! Bid dat die Liggaam van Christus sal aanhou groei in dié land, sodat daar jare van nou af weer ʼn sterk Christelike teenwoordigheid sal wees.
Prayer Points