Bid vir Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond in die noordweste van China wat al vir meer as ses maande in heropvoedingskampe aangehou word sonder verduideliking of kontak met hul families. Bid vir hulle eggenote en kinders wat erg ly sonder hulle.
Prayer Points