Skip to content

28 February 2019

Kriminele groepe eis geld van Christene in ruil vir die reg om in sekere areas te kan bedien. Indien hulle weier, mag hulle of hulle familielede slagoffers van uitbuiting of fisieke geweld word. Bid vir wysheid, leiding en beskerming vir Christene in Mexiko.

Back To Top
Soek