Indië – Bid vir vervolgde Christenleiers soos pastoor Shekhar*, wat weens vervolging gedwing is om uit hul huise te vlug. Bid dat God hulle
sal ontmoet waar hulle nou is en in hul behoeftes sal voorsien.
Prayer Points