Skip to content

28 Augustus

Die sultan se poging om sjaria-wetgewing in Broenei te implementeer, het tot gevolg dat kerke slegs binne die veiligheid van hul mure werksaam is. Bid vir hierdie kerke om nuwe maniere te vind om hul gemeenskap met die Evangelie te beïnvloed.

Back To Top
Soek