Skip to content

28 April 2023

Reisbediening – Bid vir ons vennote wat na lande reis waar die vervolging van Christene voortduur. Bid dat hulle in hul geloof bemoedig sal word terwyl hulle ons vervolgde familie ontmoet en versterk. Bid beskerming vir hulle wanneer hulle hierdie lande besoek.

Back To Top
Soek