Skip to content

27 Mei 2021

Bid vir kerke regdeur Indonesië dat hulle sal aanhou om die Here te soek en hul geloof in Hom sal vestig. Mag hulle Sy hand op hulle voel, ondanks alles wat hulle weens hul geloof moet verduur.

Back To Top
Soek