Skip to content

27 May 2019

Alhoewel Ramadan dikwels moeilik is vir Christene vanweë die toename in die vervolging wat hulle ervaar, is dit ook   maand waarin hulle liefde aan hul Moslembure kanbewys. Bid dat hul Moslembure Christus deur hulle sal ervaar namate Christene hulle besoek en ontbyt vir hulle voorberei.

Back To Top
Soek