Suid00s-Asië – Moslems wat na Christenskap bekeer ervaar baie probleme om hul kinders as Christene groot te maak. Hulle word geforseer om hul kinders in publieke skole te sit, waar hulle die Koran geleer word. Bid dat gedurende dié maand van vas, God vir hierdie kinders krag en wysheid sal gee, namate hulle dalk baie druk sal ervaar van ander Moslemkinders wat vas.
Prayer Points