skip to Main Content

27 March 2018

Libanon – Prys die Here vir die vrede waarmee Libanon in onlangse jare geseën is wat dit ’n veilige hawe maak vir vlugtelinge. Bid vir die land se leierskap om aan te hou om saam te werk teen enige gerugte van oorlog en dreigende onrus in die streek.

Back To Top
Soek