Skip to content

27 March 2021

Kirgistan – ʼn Islamitiese kultuur heers in Kirgistan (veral op die platteland), met plaaslike owerhede wat geneig is om onder die Moslemgemeenskap se invloed te wees. Dit het ernstige gevolge vir bekeerlinge vanaf Islam na Christenskap. Bid vir beskerming en krag vir Christene in hierdie land.

Back To Top
Soek