skip to Main Content

27 June 2018

Djiboeti se bevolking is 90% tot 95% Moslem. Die regering doen alles moontlik om te verseker dat Christene ʼn minderheid bly. Bid vir gelowiges om maniere te vind om in die geheim te aanbid en samesyn met ander gelowiges te hê, en selfs die Evangelie met ander te deel.

Back To Top
Soek