Skip to content

27 Februarie 2025

  • Corrin Durrheim

IRAN – Bid vir Fatehmeh, ʼn Iranse Christen wat in konstante vrees lewe as gevolg van die regering se vervolging en gereelde polisieklopjagte op huiskerke. Haar man is in hegtenis geneem en haar dogter, Shirin* – haar
grootste bekommernis – ly aan angs. Here, ons bid dat U aan hierdie familie U vrede sal gee.

Back To Top
Soek