Skip to content

27 Feb 2018

Bid vir God se vars openbaring en krag vir geheime gelowiges in Broenei sodat hulle sal bly groei in die geloof. Bid dat hulle verseker sal wees dat die liggaam van Christus saam met hulle staan in gebed en liefde.

Back To Top
Soek