Skip to content

27 December 2022

Gebede vir uithouvermoë – Bid vir die talle vervolgde gelowiges wat weens hul vertroue in Christus lyding verduur. Bid vir standvastigheid van geloof en dat God hulle sal toerus om ter wille van Sy Naam te volhard.

Back To Top
Soek